Afrikaans

Welkom by CE Swede

Ons help internasionele kliënte om die Sweedse besigheidslandskap te bevaar. Ons konsultante maak tyd om jou maatskappy, tegnologieë en korporatiewe doelstellings ten volle te verstaan. Die oplossings wat ons aanbied, sal altyd ten volle volgens jou unieke behoeftes pasgemaak word.

Swede is ’n hoogsontwikkelde en winsgewende land met eindelose geleenthede – ’n perfekte plek om jou globale aanwesigheid uit te brei en nuwe markte te verken. Wees ’n vennoot met ons. Ons staan gereeed om jou gids op jou reistog te wees.

1 Forbes het onlangs Swede as die wêreld se beste land aangewys vir besigheidsdoeleindes – ’n vrugbare grond vir beleggers

2 Swede het ’n nominale per capita BBP (bruto binnelandse produk) van $56,956 en die hoogste lewenstandaard in die wêreld

3 Die mees gevorderde digitale ekonomie in Europa en die distrik se mees ontwikkelde, kontantlose gemeenskap

4 Die Globale Kompeterende Indeks het Swede as die mees kompeterende ekonomie in die wêreld bestempel

5 Swede word beskou as die mees innoverende EU-nasie met die hoogste aantal patente per capita

6 Swede is in ’n beter posisie as enige ander land in die wêreld om die VN (Verenigde Nasies) se Onderhoubare Ontwikkelingsdoeleindes tegemoet te kom

KONSULTEREND

MARKANALISE

NAVORSING

VIRTUELE KANTOOR

VERTALING

0
JAAR IN DIE BEDRYF
0
PROFESSIONELE VENNOTE
0
FANTASTIESE KLIËNTE
0 %
TEVREDENHEIDSWAARBORG
Aangepaste oplossings
Elke kliënt is verskillend - Elke projek is verskillend - Daarom streef ons altyd om aangepaste oplossings aan te bied wat ontwerp is om by jou spesifieke behoeftes en doelwitte aan te pas
Plaaslike Kennis
Ons gehegte verbintenisse met Sweedse regeringsagente, instellings en maatskappye stel ons in staat om jou probleme vinnig en maklik op te los
Stel Ons Kundighed op die proef!
Laat ons jou die ondersteuning gee om suksesvol te wees - Die insigte wat ons oor die jare ingesamel het is die sleutel tot jou sukses in Swede
Metings en Insigte
Al die strategieë en dade wat ons voorstel, het suiwer paaie om die impak te meet wat dit op jou besigheids- en bemarkingsdoelstellings het
Uitstekende Diens
Ons resultate is direk gekoppel aan die gehalte van die dienste wat ons lewer, en uiteindelik tot jou sukses - Ons is hier om jou te help met elke stap wat jy neem

Jongste nuus

Loading RSS Feed
Kom ons ontdek die moontlikhede!

Kontak ons om meer uit te vind

error: Innehållet är skyddat!